4 tot 6 Mei 2023
Die Hoofleiersfunksie find plaas in WBPS se Personeelkamer waar talle Hoofleiers (hoof seuns en hoof dogters) van al die skole bymekaar kom om in n iformele platform idees en wenke uit te ruil asook mekaar beter te leer ken.
Die Mnr & Mej Privaatskole find plaas in die tent op die Rugby A Veld. Hier gaan al die skole se Mnr en Mej verteenwoordigers teen mekaar deelneem om te kyk wie met die jaar se skoonheid titels weg stap.
Die Openingseremonie vind op en om die Rugby a veld plaas waar die ouers op die paweljoene kan sit en kyk hoe al die skole hulle vlae teen toon stel, talle organiseerders n tydjie sal he om 'n woordjie te spreek asook n tydjie vir elke skool om hulle kreed uit te voer.
Hier sal al die kinders wat 'n indruk gemaak het tydens Donderdag se proewe se name bekend gemaak word wat dan sal opgetrek word in NAPSO-Sportspanne.
Die funksie find plaas in Walvis Baai Privaat Hoër Skool se personeel kamer
CEO van NAPSO
Only showing the first 15 items. To show the other 4
👇
please subscribe
Already a subscriber? 👍
Click here to register your google sheet and remove the limit
Or just
click here for support
for help