Switch is by NAPSO Privaat Skole Naweek.
Wen met NAPSO en NMH
WAP bring die gees!!
Surf en Turf by die Napso Wintersport sorg vir die lekkerste vars vis.
Kom ondersteun die WBHS gr. 12 leerlinge by die tee tuin. Hulle sorg vir lekkernye wat jy nie kan misloop nie.